5 Julie 2023

Alles is Blou!

Die Blouligbrigade is steeds op almal se lippe. Nuwe inligting kom op die lappe maar weerspreek ook. Wat glo ‘n mens vandag? Is ons terug daar waar, as ek dit nie gesien het met my eie oë nie dan het dit nie gebeur nie?
 
Zapiro beeld die voorval uit in die Daily Maverick vandag en dit slaan die spyker op die kop. Alison Botha se verkragters is uit op parool en die internet is unstable!
 
Jackboot party
 
 
Tuis | Podsendings | KLETS | 6 Julie 2023

Deel hier: