4 April 2023

Die span “beklets” die nuwe burgemeester van Tshwane, Mnr Cilliers Brink, se taak en hoor wat die inwoners van Pretoria van hom verwag. Die 5 rykste mense in Suid-Afrika is onlangs bekendgemaak en ons hoor wie hulle is en hoeveel geld daar in hul bankrekenings is. Oud-president Thabo Mbeki vat Andre de Ruyter aan oor sy uitspraak in die TV-onderhoud in Februarie 2023.

Tuis | Podsendings | KLETS | 4 April 2023

Deel hier: