Tuis
Podsendings
Pas Gelaai
Kontak Ons
X
20 April 2023
Almal het hul gunsteling drankie. Maar wat se daai drankie van jou persoonlikheid. Volgens Greg, ‘n kroegman in London, kan jou gekose “gif” baie van jou persoonlikheid en omstandighede se. Ons hoor ook wat is die beskendste drankies in Suid-Afrika.
Tuis
|
Podsendings
|
KLETS
|
20 April 2023
Deel hier: