18 Julie 2023

TV with Thinus: SABC2 adds new April series including drama Melody and dramedy The Riviera; kykNET adds sketch show Cas Oppie Kassie and gospel music talker Koortjies.67 vloekwoorde saam Casper de Vries.

Dis Madiba dag en die span gaan 67 vloekwoorde met die hulp van Casper de Vries in die KLETS tuin plant vandag. Casper gesels oor Afrikaans, loadshedding en vertel van sy stilte die afgelope paar jaar as ook sy show by Cafe Barcelona op 21 Julie 2023. Elke keer wat jy luister en die episode deel gee jy die plantjies in ons tuin water!

Bespreek jou kaartjies vir Cafe Barcelona, 21 Julie 2023 by +27 (0)12 430 2495. Kaartjies is R 200.00 p.p. en vertoning begin 18:00.

Tuis | Podsendings | KLETS | 18 Julie 2023

Deel hier: