In hierdie episode van KLETS, “beklets” ons seks en die dinge wat ons daaromtrent wonder. Is behep is met seks? Hoe lank hou die seks spel? En wat is die raad vir anoniem wie se vrou haar rug draai op hom in die bed? Wel, dis nie maklike vrae om te beantwoord nie, maar die KLETS span het soos gewoonlik ‘n opinie.
Deel hier:
Bly op datum. Teken vandag in!