Die Staat teenoor Die Gemeenskap, Zille vs Buys

In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor ‘n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. 

Tuis | Podsendings | KLETS | Die Staat teenoor Die Gemeenskap, Zille vs Buys

Deel hier: